HELD VAN DIE VELD
Land Rover Defender: Van ’n skets in die sand tot kultusstatus
Met die nuwe tegnologies gevorderde Defender op pad na Suid-Afrika toe het DENIS DROPPA ’n slag weer gaan kyk na hoekom die oorspronklike Land Rover vandag nog in ’n klas van sy eie is. En sal Landy-hardebaarde vir die nuutste model toustaan?

Deel
“AS daar geen olie onder die Land Rover Defender is nie, is daar geen olie ín hom nie.”
“70% van alle Defenders is vandag nog op die pad ... die ander 30% het darem die huis gehaal.”
“Hoekom het die nuutste Defenders ontwasemers in hul agterruite? Om jou hande warm te hou terwyl jy stoot.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel