Wat jy eenvoudig móét sien
Dit gons op die oomblik oor Netflix se Tiger King: Murder, Mayhem and Madness, ’n dokumentêre misdaadreeks oor Joe Exotic, ’n eksentrieke dieretuin-eienaar en tierteler, die diereregte-aktiviste wat hom teenstaan, en hoe Joe in die tronk beland.
Trials of Gabriel Fernandez is ook ’n ware-misdaad-dokkiereeks oor ’n kindermishandelingsaak. Dit is dus dalk nie gemaklike kykstof vir almal nie, maar ’n spannende vertelling wat jou op die punt van jou stoel sal hou...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.