As alles anders is, gaan ons aan

VIERING

As alles anders is, gaan ons aan

Dis gradedag en nie gradedag nie, skryf MICHÈLE MEYER in die swart skirt wat sy sou aangehad het as alles nie verander net nie.

SY sou op hierdie oomblik in ’n sedige swart toga in die saal by Coetzenburg gesit het, omring deur norrings haaihoëende studente. Die band wat skuins oor haar lyf gedrapeer sou wees, sou ougoud en boergonje wees, honneurs in filosofie. Die maroen streep daarop gestik, praat groot woorde: cum laude.

Ek sou al vroemore iewers onder ’n boom gaan parkeer het en daar in my huurkar sit en wegneemkoffie drink het tot die deure oopgemaak word vir gaste. Dan sou ek iewers in die see van trotse ouers en familie ’n ankerplek gekry het, begerig en bereid om my sitvlak tot op die been te beproef.

’n Mens se kind kry net een keer in haar lewe hierdie kwalifikasie en erkenning...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.