KwaranTUIN in my agterplaas

MOERBEIDROOM

KwaranTUIN in my agterplaas

Nadat sy haar Camino-planne moes kanselleer, het VIV VERMAAK besef dat daar 'n hele wêreld wag onder die moerbeiboom in haar agterplaas

MY familie sukkel.

Dit is vir 'n lang ruk al moeilik, maar soos corona aangemarsjeer het, het die domino's gekantel: Eers het die vryskutwerk opgedroog, toe die bankbalans, toe die hoop. Die kat eet nou saam brood. Ek was geskok toe ek my suster onlangs op Skype sien. Dis net twee weke sedert ons laas geskype het, maar alles het verander. Sy lyk bleek en maer. En bang.

Hulle leef in isolasie, vasgekeer terwyl hulle wag vir die virus-armaggedon. Hulle is ouer as ek en hul gesondheid is nie goed nie. Daar is longsiekte en immuunprobleme in die familie. Maar hulle pas aan. Hulle weet al hoe om inkopies te doen terwyl hulle twee meter van ander mense af wegbly...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X