’n Naelstring in die pandemie se verlate landskap

VAKUUM

’n Naelstring in die pandemie se verlate landskap

Sy was nog nooit so bly oor sosiale media nie, skryf DEBORAH STEINMAIR. Dis ’n lewenslyn wat haar verhoed om op ’n ysskots weg te dryf.

EEN van my gunstelingboeke ooit is The Sense of Things deur Alison Dye. Ek het vannag weer daarna gaan soek in die studeerkamer met sy atmosferiese beligting. In die halfdonker kon ek my hand daarop lê.

Die eksentrieke verteller, Joan Marie Pardee, het iets onder lede. Die naaste wat die leser aan ’n diagnose kom, is wanneer ’n ander karakter, ’n amateursielkundige, verklaar sy het “one of the most profound cases of incomplete mourning I’ve ever seen”. Sy dra heeldag en aldag ’n verpleegstersuniform en ’n driehoekige hoed soos Napoleon, of is dit Washington?

Sy het geen emosionele woordeskat nie. In stresvolle sosiale situasies staan sy op ’n boot saam met Washington en sy manne terwyl hulle die Delaware oorsteek:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.