Woorde so blink soos messe

DOMESTIC NOIR

Woorde so blink soos messe

Deborah Steinmair se nuwe boek, As jy van moord droom, is ’n leeservaring wat jou na eie donker grotte van verbeelding neem, skryf JONATHAN AMID.

“BEWARE that, when fighting monsters, you yourself do not become a monster… For when you gaze long into the abyss, the abyss also gazes into you.”

Nietzsche se woorde vind – vindingryk, vreesaanjaend, vol nuanse – neerslag in Deborah Steinmair se eerste domestic noir.

Ons begin by dit wat op papier betreklik eenvoudig klink. Erin de Ridder, ma van Maryna, eggenote van Bert, ietwat van ’n alkoholis, uiters intelligent en bitter spitsvondig, kyk vir twee dekades lank in die afgrond af. Wat kan ’n ma tog meer verwoes as die dubbele terugslag van ’n kind wat verdwyn, met die onsekerheid wat nooit ophou karring en krap nie?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.