Reis in die tyd van corona : ‘Ek het ’n (virtuele) berg om te klim!’

EKSPEDISIE

Reis in die tyd van corona : ‘Ek het ’n (virtuele) berg om te klim!’

JENNI FITZELL het die piek van Everest bereik in haar seun se sitkamer, en HANLIE GOUWS was in die Suid-Afrikaanse basis in Antarktika sonder om 'n voet by die deur uit te sit. Met tyd en jeukerige voete kan jy sommer van jou rusbank af reis na plekke waarvan jy nooit kon droom nie. Dit mag die toekoms van reis word ná hierdie pandemie.

  • 10 April 2020
  • Mense & Kultuur
  • 8 min om te lees
  • artikel 19 van 27
  • Jenni Fitzell & Hanlie Gouws

Jenni Fitzell het ’n staptog na die Everest-basiskamp misgeloop, toe koop haar seun vir haar ’n VR-video waarmee sy tot heel bo kon vorder.

Dit was donker toe ek die VR-kopstuk opsit. En toe verblindend lig toe ek my oë oopmaak in die spierwit sneeu. Dit het ’n rukkie gevat om gewoond te raak hieraan terwyl ek reg in die rondte gedraai het in my seun se sitkamer om die ongelooflike detail in te neem. Ek was daar. Ek was in die basiskamp.

En ek was in trane. Ná dekades van hoop en droom, staan ek hier. In die Everest-basiskamp...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.