Die vis loop, maar die vissers sit op droë grond

CORONA EN LYNVIS

Die vis loop, maar die vissers sit op droë grond

Terwyl die see wemel van vis, sit die meeste stuurmanne en vissers aan’t wal, skryf MIA SPIES. Sommiges sukkel selfs om hul eie gesinne van vis te voorsien.

“VERSTAAN jy hoe hierdie see werk, Mevrou?”

Vir ’n oomblik wonder ek of die man wat voor my op die kaai staan uit Uys Krige se “Ken jy die see, Meneer?” gaan aanhaal.

Sy blik bly egter stip op die horison gerig. Hy antwoord self sy vraag: “Ék weet hoe hy werk. Die see besluit self wanneer sy vis moet byt en wanneer nie. Partykeer gee hy niks; nie ’n enkele vis nie. Maar nou gee hy baie. Soveel as wat ons wil hê. Net: Daar is niemand om dit te koop nie.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.