Vrye Weekblad se Groot Vasvra: Ronde 2

TOETS JOU KENNIS

Vrye Weekblad se Groot Vasvra: Ronde 2

Wie was Dom Pérignon, wat beteken Elon Musk se kind se vreemde naam, en watter tipe gesteente is marmer? Roep die kinders nader, daag jou vriende uit, en toets alles van jou sport- tot sterrekunde-, geografie- en rolprentkennis in dié week se groot, vet vasvra! Die antwoorde is onderaan.

Vraag 1

Watter sigaretmaatskappy het die regering met regstappe gedreig weens die tabakverbod, maar toe sy saak laat vaar?

Vraag 2..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X