Boetie Arnold kan nie oor die Border nie, maar sy karakter kan

BLY TUIS EN FLIEK

Boetie Arnold kan nie oor die Border nie, maar sy karakter kan

As hy die horlosie kon terugdraai, sou hy 10 jaar gelede al in Suid-Afrika en spesifiek in Afrikaans kom werk het, sê Arnold Vosloo. Hy gesels uit Los Angeles met MICHÈLE MEYER oor sy rol as kolonel Dick de Waal in die rolprent Griekwastad, wat pas op Box Office begin wys het.

DIS Saterdagaand net voor ses. Ek het die ritteltit, want die man wie se poster in standerd nege langs Björn Borg (los dit net, oukei?) s’n teen my kasdeur was, se stem gaan nou oor my foon klink. Had ek tog ’n glas wyn, maar vlak 4 en so aan.

Was dit nie vir die Vreemde Tyd van Nou nie, was Arnold Vosloo nou in Suid-Afrika vir die bekendstelling van Griekwastad. Hy antwoord oombliklik, so ongekunsteld dat ek summier vergeet van standerd nege en Boetie Gaan Border Toe! in die Astra-teater.

VWB: Griekwastad het binne twee dae meer as 10,000 kykslae gehad op Box Office. ’n Goeie afskop?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.