Karen – sosiale media se heersende wit (nag)merrie
TIERENDE WIT TANTE

Karen. Dis die woedende wit vrou met die hare en die houding wat oor die wêreld heen vloermoere gooi en op die bestuurder aandring. MADELEINE BARNARD het hierdie stereotipe onder ’n vergrootglas gesit.
ONS ken haar amper te goed. Die tante met die kapsel. Gewoonlik ’n asimmetriese, skril konkoksie van woedende blond. Soms ’n mélange van donker en lig. Of, in die Suid-Afrikaanse konteks, baiekeer bygekom deur ’n oorywerige kapper genaamd Karneau of Jean-Jacques, met skakerings van blou, pienk of pers. Genoemde kapsel is binne-in sy moer gestryk, in ’n glimmende borswering teen die wêreld se irriterende hordes.
Dis die Kapsel van Karen.
Wie is Karen?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Madeleine Barnard
SkrywerMadeleine Barnard is ’n vryskutskrywer en sanger/liedjieskrywer. Sy het al drie albums met oorspronklike musiek opgeneem en een boek (Cape Town Stories - 2007) geskryf. Sy woon in die Karoo saam met haar lewensmaat en sewe katte.