1. Is jy beskerm nadat jy dit gehad het?
Prof. Wolfgang Preiser, viroloog en hoof van die eenheid vir mediese virologie aan die Universiteit Stellenbosch se fakulteit geneeskunde en gesondheidswetenskappe, sê niemand weet in dié stadium nie. Dit lyk of mense wat dit gehad het vir ’n tyd beskerm is, maar ons weet nie vir hoe lank nie. “Indien jy Covid-19 gehad het, moet jy steeds al die voorkomende maatreëls volg totdat daar sekerheid is, want ons moet nog baie leer.”
’n Goeie en vinnige teenliggaamtoets sal kan onderskei wie was in kontak met die virus en wie nie, want sommige mense is asimptomaties, sê dr. Angelique Coetzee, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging. So 'n toets is egter nog nie beskikbaar nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Lykshuise skarrel om gereed te wees