Lykshuise skarrel om gereed te wees vir vlaag van Covid-slagoffers

MET DIE DOOD VOOR DIE DEUR

Lykshuise skarrel om gereed te wees vir vlaag van Covid-slagoffers

Lykshuise en begrafnisondernemers het tans nie genoeg bergingsplek vir al die verwagte menslike oorskot van Covid-19-slagoffers nie, so daar word nou vinnig planne gemaak, skryf ELSABÉ BRITS.

DIS nie iets waaraan enigeen wil dink nie, maar ons sal maar moet, want die dood is nou voor die deur. Ons sal moet herdink hoe ons geliefdes gaan hanteer wat weens Covid-19 sterf, want die virus het alles verander.

Verskeie groepe het epidemiologiese modelle saamgestel en almal se vooruitskattings dui daarop dat die Suid-Afrikaanse dodetal weens Covid-19 teen November op 50,000 kan staan.

Nuwe regulasies ingevolge die Wet op Noodbestuur van 2002 is Maandag afgekondig wat spesifiek te doen het met begrafnisse, die hantering van lyke en die moontlikheid van massagrafte...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.