×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Vrye Weekblad se Groot Vasvra: Ronde 6

IS DIT A, B OF C?

Vrye Weekblad se Groot Vasvra: Ronde 6

Van Covid tot kaas, kuns en die Koran – dié week se 20 vrae sal jou lekker laat kopkrap. Skryf jou antwoorde neer voordat jy na die regtes onderaan loer, en vir ’n bietjie gesonde kompetisie kan jy altyd ’n vriend, familielid of kollega uitdaag om te kyk wie die meeste reg antwoord.

Vraag 1

Watter bekende renjaer het dié week aangekondig dat hy na Formule 1 gaan terugkeer?

a. Nico Rosberg..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.