LUISTER | Cyril, dis tyd om voet neer te sit!

MANDELADAG

LUISTER | Cyril, dis tyd om voet neer te sit!

JODY HENDRICKS het met die oog op Mandeladag op 18 Julie met oudminister Roelf Meyer gesels oor wat Madiba se raad nou aan pres. Cyril Ramaphosa sou gewees het.

SOOS wat Nelson Mandela diegene in sy eie geledere in die bek geruk het wat hom teengestaan het, net so sou sy raad vandag aan pres. Cyril Ramaphosa gewees het: Dis tyd om jou voet neer te sit!

Só meen oudminister Roelf Meyer onder meer in die meegaande podsending. Meyer sê ook Suid-Afrikaners behoort die herdenking van Mandela se verjaardag te gebruik om sy nalatenskap te loof en om 'n beter lewe vir almal moontlik te maak. Mandeladag word op 18 Julie wêreldwyd gevier en fokus veral op naastediens.

Die Verenigde Nasies het Mandeladag in November 2009  van stapel gestuur en die eerste herdenking daarvan was in 2010...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.