PROFESSOR Pannevis maak sy keel skoon en kyk na sy gehoor voordat hy verder praat.
“Vriende, ek begryp dat die mededeling oor die stand van Afrikaans vir die meeste van u ’n skok is. En die toekoms van ons taalgemeenskap lyk bepaald duister. Maar ek stel nou aan u voor ’n man wat, so glo baie van ons, ’n visie het vir ’n nuwe pad, ’n nuwe toekoms.
“Ons ken hom as sakeman, akademikus, raakvatter-boer op sy spogplaas Nebukadneser, kultuurvoorloper en filantroop, iemand wat sy Afrikaanse herkoms transendeer, en boonop een van die beroemdste sterrewiggelaars van ons tyd .....
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.