Jerusalema: Nóú gaan ons dans

WANITWA MOS

Jerusalema: Nóú gaan ons dans

‘Jerusalema’ is ’n stuk vreugde tydens een van die swaarste tye wat die wêreld nog ooit beleef het en verreweg die beste nuus uit Suid-Afrika die afgelope jaar. ANNELIZE VISSER gesels met MasterKG, skepper van die gospeltreffer wat die mensdom te midde van ’n pandemie laat dans.

BEGIN met jou regtervoet.

Neem ’n tree na regs, en bring jou voete bymekaar. Doen dit nog ’n keer. Nou twee treë na links.

Herhaal vier keer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.