#BOEKBEDONNERD NR. 2 | Aanbevelings en stories vir mense wat hou ...

KOM LAAT ONS LEES

#BOEKBEDONNERD NR. 2 | Aanbevelings en stories vir mense wat hou van lees

Hier is ons tweede #Boekbedonnerd-wat-nie-'n-boekeblad is nie: nege boeke, vier boekwinkels, en 'n klankbaan. Saamgestel deur ANNELIESE BURGESS.

Ons gunsteling-boekwinkels se stories van oorlewing

Ons is boekbedonnerd én boekwinkelbedonnerd. Dit is veral die handjievol klein, onafhanklike boekwinkels in Suid-Afrika wat ons hartsnare roer. En ons is duidelik nie die enigstes nie, want dit was die liefde en ondersteuning van boeklesers wat vier van ons gunsteling-winkeltjies deur die grendeltyd gedra het. Ondersteun hulle waar jy kan, sê Michèle Meyer.

Love Books (https://lovebooks.co.za), Melville, Johannesburg..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X