SO ry ek een middag huis toe in Herzogstraat – een van die hoofare vir verkeer in die Moot, die area waar ek en my lewensmaat, die skrywer en joernalis Dirk Jordaan, nou al amper 20 jaar bly.
En naby die Hoërskool Magalies sien ek die volgende toneel: ’n Paartjie wat op die sypaadjie stap, die vrou seker skaars 20, if, en (weer) hoogswanger; haar man wat die ander baba in sy pram stoot: ’n Pick n Pay-mandjie vasgemaak op ’n grassnyer, met ’n knus bedkussing waarmee hulle die mandjie uitgevoer het, baba babbelend gelukkig binne-in.
’n Tuisgemaakte, doeltreffende stootwaentjie de luxe...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.