Gooi net die goeie nuus

HOOP IS DIE DING MET VERE

Gooi net die goeie nuus

Dit was 'n lang winter in 'n eindelose jaar. Nou het ons goeie nuus, mooi broodjies en sagte antwoorde nodig, skryf DEBORAH STEINMAIR

EMILY DICKINSON is op 56 dood en haar lewe was een lang inperking. Sy was 'n kluisenaar wat selde haar slaapkamer verlaat het. Sy het nooit getrou nie en haar enigste vriende was penvriende. Net tien van haar gedigte is in haar leeftyd gepubliseer, en hulle is swaar geredigeer om by die poëtiese norme en voorskrifte van die tyd aan te pas. Sy het in 1861 geskryf:

“Hope is the thing with feathers / That perches in the soul / And sings the tune without the words / And never stops – at all.”

Dis lente, maar hier waar ek sit, loei die wind soos 'n kermkous in die skoorsteen af en blaas die huis vol rook. Dis vrieskoud en bergpieke is sneeubedek soos op die versiersuikerboksie. Dit was 'n lang winter in 'n eindelose jaar...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.