Mia Arderne: Die swart swaan wat jy nie sien kom het nie

DALA WAT JY MOET

Mia Arderne: Die swart swaan wat jy nie sien kom het nie

Die misdaad-noir Mermaid Fillet is ’n skreeusnaakse, gewelddadige, hartverskeurende skokdebuut deur ’n briljante, gekwelde jong skrywer. ANNELIZE VISSER gesels met Mia Arderne.

“SO wat is die verskil tussen ’n naai en ’n malnaai?” 

Dis ’n goeie vraag, sê Mia Arderne.

’n Naai, sê sy ná ’n rukkie, is selfbehep, ongevoelig en vals, verkies middels bo mense, sien ander oor die hoof. ’n Malnaai aan die ander kant is ’n naai vol wanhoop – soos die karakter Isaac Arendse, wie se stormloop na vergetelheid sy onafwendbare bestemming bereik in Mermaid Fillet, Mia se eerste boek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.