Tito Mboweni: die man op die berg

FILMSTER IN MAGOEBASKLOOF

Tito Mboweni: die man op die berg

Op die stoep van die Mountain Café naby Tzaneen leer ken CAIPHUS KGOSANA die minister van finansies van naderby – daar word gepraat oor die minister se oorgeroosterde hoender én die huidige stand van sake in die ANC.

VYFTIEN minute nadat ons aangesit het vir ete by die Mountain Café het ’n jong paartjie na ons tafel oorgestap. 

“Minister Mboweni,” het die man en vrou met groot glimlagte gesê, “ons wil jou net bedank vir wat jy vir hierdie land doen.”

Ons sit by ’n hoektafel op die stoep buite, met ’n uitsig op die eindelose rye plantasies wat die slagaar van die ekonomie van Magoebaskloof is. Dis in ’n vallei aan die bokant van ’n meer vol forelle. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X