OP sy bedkassie lê die boek Humankind, deur die Nederlandse skrywer en historikus Rutger Bregman. Dr. Keith Cloete, hoof van die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement, sê die kern van die boek is “dat die beste in die mensdom na vore kom in ’n tyd van krisis”.
“Dis ’n totale mite dat mense mekaar uitmekaar sal skeur wanneer hulle voor ’n krisis te staan kom. Daai ou Lord of the Flies-ding is nie waar nie. Krisis bring die beste in mense na vore,” sê hy beslis.
In ’n wêreld wat deur Covid-19 verwoes is, en in somberheid en onsekerheid vasgevang is, kies Cloete optimisme...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.