VRYE WEEKBLAD het die afgelope week verneem dat ’n wapenvervaardiger van Suid-Afrika wat reeds met ’n string omstrede wapentransaksies elders in Afrika verbind word, nou ook betrokke is by die verskaffing van wapentuig en opleiding aan die Mosambiekse weermag (FADM).
Terselfdertyd het die Valke bevestig dat hulle en Interpol reeds besig is met ’n ondersoek na die betrokkenheid van Suid-Afrikaners in die insurgensie in Mosambiek.
Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het aan TimesLive gesê die ondersoekers kyk na aspekte soos die vloei van geldelike steun oor landsgrense heen, die oorsprong van die geld en die betrokkenheid van georganiseerde misdaad om geld vir die insurgensie te genereer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.