LET’S face it: Ons is nooit, ooit meer alleen nie. Ek durf nie sê: “Wat’s hierie?” nie, dan antwoord Siri: “I’m onto it”, of “I didn’t quite catch that.”
Dis geen grap nie. En tog. I laughed, Siri laughed, Alexa laughed, Cortana laughed.
As jy aanlyn gaan soek na meubels, word al jou platforms en posbusse op elke toestel opeens toegegooi met meubeladvertensies. Jy kan net van 'n handelsmerk práát, dan begin dit oral op jou skerms opduik. 'n Opsitkers teen 'n sent 'n uur en 'n luistervink daarby is gans te duur. Ahem?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.