Viniel het siel

PLAY IT AGAIN SAM

Viniel het siel

Die goeie ou langspeelplaat het in die laaste paar jaar stadig maar seker na die kollig terugbeweeg. MADELEINE BARNARD het met ’n paar vinieljunkies gesels oor hul passie.

IN ons geklets oor die plate uit ons jeug vind ek en die joernalis Carina Koen twee raakpunte: The Sound of Music en ABBA.

Ek sien The Sound of Music as baba in die inryteater saam met my twee susters en my ma. Of altans, ek hoor dit vanuit my drawiegie en probeer myself heeltyd regop trek om te kan sien. Carina sien die fliek as kleuter by die Alhambra in Kaapstad en gooi ’n vloermoer aan die einde, want sy wil dit dadelik weer sien.

The Sound of Music word haar eerste plaat, wat sy voos speel. Dis ook my eerste ervaring van die siel van viniel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.