#BOEKBEDONNERD NR. 9 | Grond, ’n doyenne en ’n warm, woke man

NIEFIKSIE

#BOEKBEDONNERD NR. 9 | Grond, ’n doyenne en ’n warm, woke man

Hier is ons negende aflewering van ons boekeblad-wat-nie-’n-boekeblad-is-nie, saamgestel deur ANNELIESE BURGESS. Hierdie keer is ons fokus op ses niefiksieboeke, elkeen van hoek tot kant deur een van ons span gelees.

7 VRAE | KARL KEMP

Karl Kemp het 'n jaar lank die land deurkruis om sy boek oor grond te skryf. Van plase tot by plakkerskampe het hy gaan hoor wat mense oor grond sê en dink. Anneliese Burgess het met hom gesels.

Wat was vir jou die treffendste ding oor die grondkwessie wat tydens die skryf van die boek na vore gekom het?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X