DAAR is skielik ’n hele klomp opspraakwekkende dinge wat in die ruimte gebeur: SpaceX het mense by die Internasionale Ruimtestasie gaan aflaai en die Osiris-Rex-sending na die asteroïed Bennu het goeie resultate opgelewer.
Maar een van die opwindendste ontdekkings, of dalk eerder bevestigings, is dat daar wel water op die maan is.
Die stof en rotsskerfies wat Osiris-Rex ’n paar weke gelede by Bennu opgesuig het, gee ons ’n blik op die verlede – vier biljoen jaar gelede, in ’n tyd nog voor die aarde en ander planete gevorm is. Die ontdekking van water op die maan neem ons die toekoms in, eers ’n basis op die maan en dan Mars...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.