KYK ek terug oor my 58 jaar, is die verlede 'n ongedefinieerde vlakte met hier en daar 'n herkenbare piek wat uitstaan. Vra jy my wat ek in 2011 gedoen het, moet ek na bakens soek en daarvandaan terugblaai. Dis soos om 'n droom te probeer onthou: Jy gryp aan 'n flarde lap wat bly wapper en probeer die jas weer aanmekaarflans.
Maar as iemand my aan die einde van my lewe vra wat ek in 2020 gedoen het, sal ek onmiddellik, in die fynste besonderheid, onthou.
Dit was 'n vreesaanjaende jaar, sal ek sê, waarin Ouma geleer het om in die oomblik te lewe en oor alles dankbaar te wees. Ek het vasgeklou aan my geliefde en oor en oor “dankie” gesê. Ek het my kat omhels tot hy hik...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.