Akademici moet ‘nie-Afrikane’ se leefwêreld begin verstaan
OOR VERGETE GESKIEDENIS

Sommige akademici moet van hul pos-troontjies afklim en die leefwêreld van ‘nie-Afrikane’ ervaar, asook van mense wat aangesê word om ‘terug te gaan na waar hulle vandaan gekom het’, sê ISMAIL LAGARDIEN.
DIT word dikwels as ’n onomwonde waarheid gestel dat oorwinnaars geskiedenis skryf. As dit waar is, kan dalk ook gesê word dat die oorwinnaars die mag het om te bepaal wat belangrik is en wat nie, en wat bloot geïgnoreer of in ’n oorheersend enkele narratief opgeneem moet word. Nêrens is dit duideliker as in die enorme gaping tussen die beste navorsing en vakkundigheid, en wat in polities-ekonomiese velde in die werklike lewe gebeur nie.
Apologie vir die akademiese definisie, maar ’n “veld” verwys hier na die plekke van produksie, toewysing en verspreiding, waar goedere, dienste en kennis uitgeruil en die mededingende posisies ingeneem word deur “akteurs” in hul stryd om verskillende soorte magbronne te versamel, monopoliseer en uit te ruil. Met ander woorde, dit is daar buite in die werklike wêreld, waar dinge baie anders as in die beste akademiese tekste is. Dit is daar buite waar die slimstes onder diegene wat op “superieure logika” aanspraak maak, dalk kan saamstem dat ras ’n sosiale konsep is, maar in hulle strewe na mag en in hulle politiek van plundering en wraak, taamlik maklik alles tot ras kan reduseer, tot by die punt waar hulle pogroms of uitwissing van etnies “andersoortiges” of “buitestanders” kan aanvoer.
Mense wat ‘nie hier hoort nie’..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kontant gewitwas op grond van ‘geloof’
Hoe herstel jy vertroue in ’n regering?
Taalmonument, RAU en die kruis by NMU
Erg in aanval beseer, maar gees seëvier
Rasbeheptheid moet nou gelos word
Amptelik misluk Suid-Afrika nog nie
Tafelberg-beslissing van historiese belang
Afstigting ‘verfoeilike entrepreneurskap’
Ek weet min van krieket, maar ...
Deel
-
Deel
Ismail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.