ASOF Suid-Afrika nie genoeg probleme het nie, het die Kaapse Party afstigtingspeletjies in die Wes-Kaap begin speel, en daar’s aanduidings dat AfriForum ’n petisie vir ’n soort selfbeskikking vir minderhede van stapel gaan stuur.
Veral met die Kaapse Party kom ons voor die mees verfoeilike entrepreneurskap te staan – etno-besigheid en etno-korrupsie wat floreer op die manipulering van minderheidsgroepe en identiteite van die soort wat in die vroeë 1990’s in Oos-Europese lande posgevat het. Dit sluit uitbuiting van minderhede se denkbeeldige of werklike vrese vir geldelike gewin in.
Een gevolg hiervan is ’n terugtrekking na rasgegronde, etniese, godsdienstige en “kulturele” identiteite, waar “kultuur” soms gebruik word om die bewaring van rasgegronde eksklusiwiteit te verdoesel. Daar is natuurlik niks daarmee verkeerd wanneer mense hul erfenis of kultuur vier nie, en geen enkele kultuur kan of behoort op ander mense afgedwing te word nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
ETNO-ENTREPRENEURSKAP
Afstigting-speletjies klink soos terugkeer na apartheid
Suid-Afrika het genoeg probleme. Ons het nie nou praatjies oor afstigting en selfbeskikking vir minderhede nodig nie, sê ISMAIL LAGARDIEN.
Deel
ASOF Suid-Afrika nie genoeg probleme het nie, het die Kaapse Party afstigtingspeletjies in die Wes-Kaap begin speel, en daar’s aanduidings dat AfriForum ’n petisie vir ’n soort selfbeskikking vir minderhede van stapel gaan stuur.
Veral met die Kaapse Party kom ons voor die mees verfoeilike entrepreneurskap te staan – etno-besigheid en etno-korrupsie wat floreer op die manipulering van minderheidsgroepe en identiteite van die soort wat in die vroeë 1990’s in Oos-Europese lande posgevat het. Dit sluit uitbuiting van minderhede se denkbeeldige of werklike vrese vir geldelike gewin in.
Een gevolg hiervan is ’n terugtrekking na rasgegronde, etniese, godsdienstige en “kulturele” identiteite, waar “kultuur” soms gebruik word om die bewaring van rasgegronde eksklusiwiteit te verdoesel. Daar is natuurlik niks daarmee verkeerd wanneer mense hul erfenis of kultuur vier nie, en geen enkele kultuur kan of behoort op ander mense afgedwing te word nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ismail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.