Dis lui om te sê SA is ’n mislukte land

VYF MAATSTAWWE

Dis lui om te sê SA is ’n mislukte land

Om te sê Suid-Afrika is ’n mislukte land is ’n lui reaksie van mense wat nog altyd geglo het ons leef in ’n Eerste Wêreldland, sê ISMAIL LAGARDIEN. Maar ons loop bitter naby aan die rand …

DAAR’S iets fout met Suid-Afrika. Eintlik is daar ontsettend baie dinge fout met Suid-Afrika.

Vra maar die tannie wat in die skadu van haar stoep sit terwyl sy moedverlore oor die uitgestrekte vlaktes van die Karoo tuur, met ’n koppie moerkoffie in haar verskrompelde hande, en die windpomp wat luierig en met ’n irriterende geknars draai, draai, draai …

Die knarsende windpomp het ’n paar jaar gelede die tannie ophou pla – dit was toe die eerste skape gevrek het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.