Agt kort kortverhale vir Kersfees

FEESVERHALE

Agt kort kortverhale vir Kersfees

Die Vrye Weekblad-kortverhaalskrywer EMMIE BEDEKER het onlangs vir ons ’n storie met ’n Kerstema aangebied. Toe nooi ons ander skrywers wie se werk vanjaar in ons kortverhaaluitdaging verskyn het om saam te skryf. Geniet hierdie kort kort stories deur KATE BESTER, MARINA EILERS, MARINDA KOLEV, MARIJKE COONAERT, LORAINE STANDER, MARUANDA WYNNE , CHRISTO LOMBAARD en Emmie, natuurlik.

Geel kaart

Deur Kate Bester

DIE rivier hier voor hom het hy so lief soos ’n man lief is vir dagbreek of sy rooiwyn. Hier het hy sedert sy kinderjare vet visse uitgetrek, kabeljou, knorhaan, rooiroman. Veral van die jetty af by die mond...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X