Voor in die ry om dood te gaan …

DIE GEVAAR WAG ELKE DAG

Voor in die ry om dood te gaan …

Die digters RONELDA S. KAMFER en NATHAN TRANTRAAL stel 'n portretreeks saam van mense wat daagliks weens hulle beroepe aan Covid-19 blootgestel word. Nathan is die illustreerder; Ronelda vertel die stories. Dis ons voorreg om dié projek met lesers te deel. Hierdie is die eerste aflewering.

RONELDA S. KAMFER (https://www.vryeweekblad.com/authors/ronelda-kamfer/) en Nathan Tarentraal is onverskrokke Afrikaanse digters wat in Makhanda woon. Ronelda se vierde digbundel, Chinatown (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-11-21-chinatown-en-n-coloured-vrou-met-n-vuilkyk/), het in 2019 verskyn; Nathan, ook draaiboekskrywer en illustreerder, se derde bundel, Oolog (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2020-02-20-oolog-en-die-kruidenier-van-wanhoop/), in 2020. 

Die eerste aflewering in hulle portretreeks oor frontlinie-werkers tydens die pandemie fokus op verpleërs.

Ronelda skryf: “Ek was vir 'n baie kort tyd in my pre writer life 'n nurse en die afgelope paar maande heartbroken met die dood van so baie nurses en ander frontline staff wat ek ken. Toe begin ek skryf aan dié projek. Dit begin by nurses maar strek oor ander ‘essential' workers."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.