PORTRETTE | As ek Corona kry, wat wôd van hulle?

MY SENUWIES IS KLAA

PORTRETTE | As ek Corona kry, wat wôd van hulle?

Die digters RONELDA S. KAMFER en NATHAN TRANTRAAL stel 'n portretreeks saam wat vertel hoe gewone mense met die pandemie slaags is. Nathan is die illustreerder; Ronelda vertel die stories. Die tweede aflewering gaan oor mense se besorgdheid oor mekaar.

  • 22 Januarie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 1 min om te lees
  • Ronelda S Kamfer en Nathan Trantraal

2. Hysmense

Dylan Williams, 19 jaar oud, eerstejaar-student 

Ek is net bly ek het die jaar klaar gemaak. Isolasie is tough op ’n mens se mental health. Veral so ver van die huis af. Ek kon met die vakansie huis toe gaan, maar ek was te bang ek maak dalk ontwetend my ouers siek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X