Sosiale media, die nuttige monster

STEL DIE PERKE

Sosiale media, die nuttige monster

MAX DU PREEZ weeg die plusse en minusse van sosiale media op en maak voorstelle oor hoe ons dit beter moet hanteer sodat dit nie ons demokrasie en rasionele bestaan ondermyn nie.

SOSIALE media is ’n bietjie soos alkohol. As jy dit reg en verstandig gebruik, kan dit jou lewensgehalte verbeter. As jy roekeloos daarmee omgaan of ’n verslawende persoonlikheid het, kan dit jou lewe hel maak.

Facebook, Twitter, Instagram en YouTube is tegelykertyd ’n ernstige bedreiging vir demokrasieë wêreldwyd én ’n kosbare bron van inligting en menings wat andersins gesensureer sou gewees het.

Ongelukkig lyk dit asof dit in die aard van die dier is dat sosiale media ’n ideale ekostelsel vir haat, onverdraagsaamheid, goedkoop populisme en samesweringsteorieë bied...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.