Bridgerton-reeks: Onweerstaanbaar, maar ook onaanvaarbaar

ÜBER-DRAMA

Bridgerton-reeks: Onweerstaanbaar, maar ook onaanvaarbaar

Namate Netflix se jongste trefferreeks, die sinlike periode-drama Bridgerton, uitspeel, ontvou ’n verhaal wat nou eenmaal bewys hoe belangrik seksonderrig is. ROZANNE ELS laat haar nie mislei nie, veral nie wat ’n verkragtingstoneel betref nie.

* WAARSKUWING: Hierdie artikel verklap dele van die eerste reeks se storielyn, net ingeval jy nog nie alles gekyk het nie. 

DIE stromingsdiens Netflix het in ’n TV-goudmyn belê en haar naam is Shonda Rhimes. Rhimes, die skepper van immergewilde reekse soos Grey’s Anatomy, Scandal (In Suid-Afrika is dit as The Fixer uitgesaai) en How to Get Away With Murder, het in 2017 ’n ooreenkoms van meer as $100 miljoen (sowat R1,5 miljard) onderteken om reekse vir dié diens te ontwikkel.

Bridgerton, waarvan ’n tweede reeks reeds bestel is, is een van haar eerste programme as deel van dié kontrak. Met sensuele swier eie aan die Regentskapstyd waarin dit afspeel, bevestig die nuwe reeks Rhimes weer eens as ’n meester van TV-skeppings...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X