My brein is (gelukkig) neuroplasties
Max du Preez verdiep homself in breinkos.
My grootste vrees is dat my brein eendag voor my lyf gaan “ingee”. Die vooruitsig dat ek dalk eendag nog gaan asemhaal en rondloop, maar dat my brein gaan wanfunksioneer, is 'n nagmerrie. Ek sal liewer sonder arms en bene wees as sonder 'n gesonde brein...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.