Om deur ’n roofdier grootgemaak te word – ’n storie

ONVOLDOENDE BEMOEDER

Om deur ’n roofdier grootgemaak te word – ’n storie

Facebook is vol odes aan weergalose ma’s wat van liefde en voorskote aanmekaargesit is. En humor, deernis en onselfsugtigheid. Wie se waarde ver bo korale is. Maar nie almal het sulke ma’s nie, skryf DEBORAH STEINMAIR.

Where’s your mama gone, where’s your mama gone?
Far, far away.

Dis halfdrie op die oggend van haar 59ste verjaardag. Jacoba sit regop. Sy het 'n term gekry vir haar toestand, in 'n boek: birthday brittle. Sy het gister My Mother, My Madness gelees – Colleen Higgs, stigter van die plaaslike uitgewer Modjaji, se skrywe oor haar ma. Sulke boeke sal jou hart breek.

Sy lees gereeld op Facebook odes aan weergalose ma’s wat van liefde en voorskote aanmekaargesit is. En humor, deernis en onselfsugtigheid. Wie se waarde ver bo korale is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.