DIE menseregtekommissaris Chris Nissen (62) se blinkgepoetste swart skoene is al deurgeloop. Hulle is aan voete wat al byna 'n halfeeu lank die strate vol trap in die stryd vir menseregte – dis geen wonder dat hy so vinnig stap en nie tyd vir middagete het nie.
Nissen se kalender vir Maart, wat op 'n witbord in sy kantoor in Adderleystraat in die Kaapse middestad geskryf is, is stampvol met reise en vergaderings. “Ek probeer by die plekke uitkom waar die kommissarisse nog nie was nie," sê Nissen, wat sedert die inperking verlede Maart begin het in al nege provinsies was.
“Van dag een af op vlak 5 was ons op die grond," sê Nissen. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.