PORTRETTE | Liefde in goeie tye én in Covid-tye

LIEF EN LEED

PORTRETTE | Liefde in goeie tye én in Covid-tye

RONELDA S. KAMFER en NATHAN TRANTRAAL maak kuns van gewone mense se lewens. Sy vertel hul stories en hy is verantwoordelik vir die illustrasies. Saam maak hulle ’n gedugte span en skep hulle roerende werke. Dié week se reeks, hul sesde al, is geïnspireer deur hoe die pandemie verhoudings geraak het.

  • 02 April 2021
  • Mense & Kultuur
  • 1 min om te lees
  • artikel 14 van 26
  • Ronelda S. Kamfer & Nathan Trantraal

6. Verhoudings

Barend van der Merwe, 65 jaar oud, pensioenaris

Ná my vrou se sterwe het ek nie myself weer in ’n verhouding gesien nie. Ek is bly vir die geselskap. Ek is nie eintlik die mees romantiese ou nie. Maar ek maak hier en daar ’n goeie poging. Tot dusver was die terugvoer taamlik positief...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.