ARGIEF | ‘Moet asseblief net nie praat van kitsch nie’

TRETCHIKOFF IS 'N ORIGINAL

ARGIEF | ‘Moet asseblief net nie praat van kitsch nie’

Die skilder Tretchikoff was meer as net ’n huishoudelike naam in Suid-Afrika. Sy naam het deur die jare oral in Suid-Afrika aan mure gepryk. Op 77 jaar het hy gewonder of die omstredenheid rondom sy skilderye ooit opgeklaar sou word, en hom meestal verlustig in nostalgiese herinneringe aan sy tentoonstellings. Hy het in 1991 met CHRISTELLE TERREBLANCHE gesels; haar artikel het in Oktober daardie jaar in Vrye Weekblad verskyn.

  • 21 April 2021
  • Mense & Kultuur
  • 15 min om te lees
  • artikel 6 van 7
  • Christelle Terreblanche

DIE stapel groei tussen ons. Vergeelde plakboeke, fotoalbums, koerantknipsels en tydskrifte (Tatler, The Observer, Der Spiegel), aandenkings, video’s, boeke met afdrukke en dan ook die Who’s Who in the World, die Dictionary of Who’s Who in Art and Antiques en die Dictionary of Biography. 

Dit word met drif neergesit.

Die doel is om te bewys Vladimir Grigoryevich Tretchikoff is die bekendste (moontlik ook gewildste) Suid-Afrikaanse kunstenaar, indien nie ter wêreld nie. Wat seker is, ten minste tot onlangs, is dat hy ’n lang tyd naas Picasso die rykste kunstenaar ter wêreld was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.