Boekbedonnerd nr. 19 | Langenhoven se Saartjie, die dinge van ...

LEESTYD

Boekbedonnerd nr. 19 | Langenhoven se Saartjie, die dinge van Gatlek, en die stad van trane

Waar kom ons feite vandaan, vra Leslie van Rooi na aanleiding van twee uiteenlopende boeke wat hy gelees het. En ons vertel meer oor vyf heerlike nuwe boeke wat pas verskyn het, van 'n biografie-cum-memoires tot romans. Saamgestel deur ANNELIESE BURGESS.

Maak die feite saak?

In debatte vandag maak ons gereeld melding daarvan dat ons idees en argumente op feite berus. Dit is egter nie so duidelik van wie se feite of watter stel feite ons praat nie. Waar kom ons feite nou eintlik vandaan, vra dr. Leslie van Rooi na aanleiding van twee boeke wat hy onlangs gelees het.

Hoe moet ons met ons huidige lense die geskiedenis verstaan? En, as ons meer oor die geskiedenis weet, hoe verander dit ons verstaan van ons geleefde realiteite vandag?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.