Gaan geniet jou barakat by die bioskoop, kanalla!

FLIEK

Gaan geniet jou barakat by die bioskoop, kanalla!

Koop vir jou ’n fliekkaartjie, pleit HERSCHELLE BENJAMIN. Al stem jy dalk nie saam met Martin Scorcese dat stromingsdienste die rolprentkuns laat vervlak nie, word dié nuwe plaaslike fliek ten volle afgerond as die kyker ’n gesamentlike menslike ervaring beleef – al is dit een sitplek uitmekaar.

VROEËR vanjaar skryf die bekroonde Hollywood-rolprentmaker Martin Scorsese ’n breedvoerige opstel, Il Maestro: Federico Fellini and the lost magic of cinema in Harper’s Magazine. Hierin bespreek hy weer sy teenkanting teen stromingsdienste en die afgryslike leegloop van fliekteaters oor die hele wêreld heen.

Scorsese voer aan dat stromingsdienste verantwoordelik gaan wees vir die vervlakking van die rolprentkuns net soos alles in die media en vermaakbedryf deesdae tot content gereduseer word. Moenie eens praat van die algoritmes wat ons lewe op ’n manier regeer nie! Met die werke van die Italiaanse rolprentmaker Fellini as sy invalshoek, sê hy dat ons weer moet besin oor wat “cinema” is en wat dit nié is nie.

“Federico Fellini is a good place to start. You can say a lot of things about Fellini movies, but there is one thing that is incontestable: they are cinema,” sluit hy af...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X