’n Queer en krom memoires: ‘Wie moet jou bad?’

BOEKUITTREKSEL

’n Queer en krom memoires: ‘Wie moet jou bad?’

Nadat ons al lank daarna uitsien, het die kunstenaar, fotograaf en gender-aktivis ROBERT HAMBLIN se memoires pas verskyn, met die titel Robert: A Queer and Crooked Memoir for the not so Straight and Narrow. In hierdie uittreksel – in Afrikaans vertaal – het hy pas sy pa uit die hospitaal gaan haal waar hy verwaarloos word vanweë die vrees en stigma wat aan vigslyers kleef. En dis badtyd.

  • 26 Mei 2021
  • Mense & Kultuur
  • 6 min om te lees
  • artikel 3 van 8
  • Robert Hamblin

“EK kan myself nie bad nie.”

Hy sit op die rand van die bed, dieselfde bed waar hy baie ander manslywe in sy arms gehou het. Hy kan hom skaars regop hou en dit lyk of dit help om aan die matras te klou. Sy voete is kaal en raak skaars aan die mat. Hy sê sy sole is seer. Sy kaal knieë lyk enorm, gestroop van vlees, reusagtige sfere wat die been en vel van sy bo- en onderbene aanmekaar verbind.

“Wie moet jou bad?” Ek staan in die deur van sy slaapkamer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.