Die messe word geslyp ná Gwede Mantashe se jakkalsdraaie

Die messe word geslyp ná Gwede Mantashe se jakkalsdraaie

Sy tweegattigheid en koppigheid is die rede vir die publiek se reaksie op sy geheimsinnige ‘peiling’ onder 10,000 mense, skryf CAROL PATON.

DIE minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, het verlede week die vuur gestook oor die omstrede kwessie van selfopwekking van elektrisiteit toe hy in sy begrotingstoespraak gesê het sy departement het in ’n peiling onder 10,000 mense vasgestel dat die perk van 10MW vir ongelisensieerde kragprojekte inderdaad korrek was.

Dit maak vernedering sy voorland as hy gedwing word om van deuntjie te verander. Dit lyk toenemend waarskynlik soos wat teenstand uit sake- en arbeidsgeledere, die presidensie en sekere kringe in die ANC opstapel, en hulle op ’n veel hoër perk aandring.

Dit word algemeen aanvaar dat die vinnigste manier om megawatt by die netwerk te voeg selfopwekking is, waar maatskappye hulle eie kragaanlegte bou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X