Daar waar die wiele draai

DIE LEWE ONDER DIE GROND

Daar waar die wiele draai

Myners, noem mense hulle. Soms half neerbuigend. Maar dis die mense wat teen groot risiko ons minerale uit die aarde se maag gaan haal wat ons land ryk gemaak het. ESMA ANDERSON en die fotograaf SALLY SHORKEND het in 1994 in 'n paar myndorpies gaan kuier om te sien hoe die myners tred hou met die toenemende ondergrondse gevaar en die komende Nuwe Suid-Afrika. Die artikel het oorspronklik op 13 Januarie 1994 in Vrye Weekblad verskyn.

  • 09 Junie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 13 min om te lees
  • artikel 7 van 8
  • Esma Anderson & Sally Shorkend

IN die “goeie ou dae” ná die goudstormloop was dinge anders. Myners was nog weliswaar gouddelwers en Johannesburg 'n sinkdorpie waar die delwers hulle kleims kom afsteek het.

Die delwers was manne met oë waarin hoop en drome van rykdom onmiskenbaar geblink het.

Maar die lewe op die goudvelde het gou verander. Deels oor waar die goud hier by ons diep, diep onder die aarde lê en die bedryf baie arbeidsintensief maak. Teen die draai van die eeu was die delwers se lot reeds bepaal: Hulle sweet sou vir ander rykdom bring...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.