Carl Niehaus: ‘Ek bly ’n Afrikaner’

WAT HET GEBEUR?

Carl Niehaus: ‘Ek bly ’n Afrikaner’

Deesdae is Carl Niehaus die voordanser van Ace Magashule se RET-kamp. Camo Carl, soos hy ook bekendstaan, het nou meer vyande as vriende in die ANC en is bekend om sy losbandige verhouding met die waarheid. Maar in 1992, toe hy 'n belowende loopbaan voor hom gehad het as ANC-woordvoerder, het Niehaus in 'n onderhoud met HENNIE SERFONTEIN vertel van sy dae as studente-aktivis aan die destydse Randse Afrikaanse Universiteit. Dié artikel het oorspronklik op 30 Oktober 1992 in Vrye Weekblad verskyn.

  • 16 Junie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 7 min om te lees
  • artikel 7 van 9
  • Hennie Serfontein

Die jaar: 1980.

Die plek: 'n Spesiale dissiplinêre hof van die RAU.

Die hoofregter: Pieter de Lange, rektor van die universiteit en hoof van die Afrikaner-Broederbond...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.