DIE PIEP VAN DIE YSTERVUIS
Sjuut, sê die AWB-kaptein
In 1992 is die Olimpiese Spele in Barcelona gehou. George H.W. Bush en Boris Jeltsin het amptelik verklaar die Koue Oorlog is oor. Die Bosniese oorlog het begin en die Mosambiekse burgeroorlog is beëindig. En in Klerksdorp het die AWB sy Wêreldkongres gehou. Die dreuning was nie te magtig nie, het JAN TALJAARD geskryf in hierdie Vrye Weekblad-uitgawe van 5 Junie , maar Tolla was daar om te troos.

DEEL
EEN van die kêrels met die kakie-uniform en die arend van die Wenkommando op sy skouers druk 'n kasset met die ongesnyde vertellings van Tolla en 'n paar ander manne in die kar se bandspeler.
Op die agtergrond – daar in die sinksaal waar die AWB se Wêreldkongres al sedert agtuur die oggend in volle gang is – laat die standvastiges sporadiese hosanna's uit die saal opklink:
“Aaaa-Weee-Beee, Aaaa-Weee-Beee, Aaaa-Weee-Beee!"..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.