Die storie van Lavinia en projek ‘Sisyphus’: ’n...

SOOS 'N TWEEDEHANDSE SCARLETT JOHANSSON

Die storie van Lavinia en projek ‘Sisyphus’: ’n kunsdeurdrenkte whodunnit

Lien Botha se storie van Lavinia Verster speel genadiglik vóór die pandemie af. Vir diegene wat reis-afguns het en nie deur ’n ander se museumfoto’s wil blaai nie, is daar ’n gespierde narratief wat saambind; ’n storielyn met skop. Dis soos ’n kunsdeurdrenkte whodunnit, skryf DEBORAH STEINMAIR.

DIE volgende prentjie hou my kop reeds dae lank besig.

Ons almal stoot ons groot klip bergop, dag ná dag, en elke nag gly dit terug. Só is die lewe. ’n Mens ervaar dit akuut wanneer jy van die huis af werk: Jy jaag jouself elke dag uit die bed en deur die stort, al gaan jy nêrens en sien niemand nie. Futiliteit grynslag agter die sieldodend herhalende aard van huisskoonmaak.

Soos dikwels wanneer ’n mens oor iets tob, lees ek dit raak in ’n boek: Lien Botha se Vin, waar die titelkarakter as kunskurator op die tema van ’n uitruilprojek besluit: “Pieke: Trento se dolomiet en Kaapstad se sandsteen, verbeel”. Sy oorweeg om die projek “Sisyphus” te noem...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.